Shopping Bag

Free Delivery in South Africa over R1500

Featured Products

Blog

Gifting February 6, 2015 - I love Christmas and all those special occasions like Birthdays; Easter; Mother’s Day; Father’s Day etc ! It’s a wonderful excuse to make someone feel special! I just love the whole experience – finding the gift (because I do not believe in “it’s the thought that counts!”), wrapping it with beautiful paper and gorgeous quality ribbon that helps make it extra special to the moment when you give it to the person. Have you ever really looked at a person’s face when they open a gift – the excitement building up, their eyes widening, maybe a small tweak at the corner of the mouth and their breathing changing in anticipation? And then the smile, squeal of delight and the hugs that follow…… those are the moments that fill my emotional tank for a very long time! Conversely, then you miss the spot, when the gift is so not what the person wants or identifies with; when they try so hard to be happy, but you can just sense the disappointment – that’s got to be the worst feeling for me! I challenge you to find me someone who doesn’t step into second childhood when presented with a specially wrapped gift! One has to wonder why we make our purchases of gifts, so last minute? Have you been a recipient of yet another box of chocolates or bubble bath? It’s just not the same is it? Compare that to when you receive that something special that you know the person has given some thought, to who you are and what you like! You see, receiving a gift is not without emotion…. Therefore choosing and giving a gift should happen with a lot of thought. With the age of technology, there are so many ways to find the perfect gift without spending hours walking the hallowed halls of the shopping malls… So, my advice is – take the time and give it some thought – I promise you, it will be worth it!Read More
Geskenke February 4, 2015 - Ek is mal oor Kersfees en oor al die ander spesiale geleenthede soos verjaardsdae, paasfees, Moedersdag en Vadersdag, ens. Dit is darem ‘n wonderlike verskoning om iemand spesiaal te laat voel. Eintlik is ek gek oor die hele ervaring – die soek vir die geskenk (o ja en ek glo glad nie in “dat dit eintlik net die gedagte is wat tel nie”), die toedraai in pragtige papier en dan die finale asemrowende mooi en goeie kwaliteit lint, maak dit darem maar net ekstra spesiaal wanneer jy dit oorhandig. Het jy al ooit na iemand se gesig gekyk terwyl hy/sy ‘n persent oopmaak. Opwinding bou op, hulle oë vergroot, die mondhoek wat effe aan die eenkant oplig en hul asemhaling wat van afwagting begin jaag. En dan die glimlag, die gil van absolute plesier en die daaropvolgende drukkie….hierdie is die oomblikke wat my emosionele bekertjies laat oorloop vir ‘n baie lang tyd. Daarenteen, wanneer jy die pot heeltemal mis sit en die persoon wat jou geskenk ontvang net eenvoudig nie van dit hou nie…jy voel sommer aan die persoon is teleurgesteld – dit is sekerlik die ergste gevoel vir my! Ek daag jou uit om die persoon wat nie ‘n terugflits na hul kindertyd het sodra hulle ‘n geskenk ontvang nie, te wys. Dit laat my net wonder hoekom ons dié spesiale aankope altyd los vir die laaste minuut. Hoeveel sjokolade of badskuim kan ‘n mens nou ontvang – dit het nou maar eenmaal alle sprankel verloor. Dink nou aan die keer toe jy ‘n spesiaal verpakte geskenk ontvang het wat jy weet die persoon heelwat moeite mee gedoen het, jy weet hulle het aan jou gedink en veral gedink oor waarvan jy sal hou? Jy sien, om ‘n geskenk te onvang gaan beslis nie sonder emosie gepaard nie en juis daarom het die keuse van ‘n weldeurdagte geskenk soveel meer waarde. Met vandag se tegnoloie is daar soveel maniere om die regte geskenk te soek sonder om ure te spandeer in die eindelose gange van winkelsentrums. So my advies, spandeer bietjie ekstra tyd aan die volgende geskenk wat jy gaan aankoop – jy gaan nie spyt wees nie!!Read More